Sabbatskool Les 29 Maart 2025

Sabbatskool Les 29 Maart 2025

42 Die Poort van die Hel
Ons besoek Hierapolis en leer oor die "Poort van die Hel"

41 Swart Skape en Oogsalf
Ons besoek Laodicea

40 Menorahs en Ewige Fakkels
VAndag besoek ons Efese en hoor van orakels en menorahs en keisers ...

39 Die Ontstaan van die Poswese
Vandag kyk ons na hoe die briewe by die gemeentes uitgekom het en hoe [...]

38 Die Sleutel Van Dawid
Ons besoek Filadelfia gemeente - klein, glad nie baie invloedryk nie, [...]

38 Pactolus, Midas en Croesus
Ons besoek Sardis en bring al die inligting bymekaar. Ons praat oor [...]

37 Midas se Berou
Ons kuier steeds in Sardis en volg die legende om agter te kom wat en [...]

36 Klatergoud 1
Vandag begin ons besoeke aan Sardis. Daar is heelwat om te ontdek en [...]

35 Purper Linne, Blink Koper en Valse Leer
Ons besoek Thiatire en besin oor die gildes en die valse lering van Isebel

34 Antipas van Pergamus
Antipas was die eerste martelaar in 'n uiters moeilike tydperk in die [...]

33 Die Offerbul van Zeus
Besoek aan Pergamus en die Troon van satan. Hoekom is dit so genoem - [...]

32 Pergamus Stad van Onheil
Vandag besoek ons verskeie van die plekke in Pergamus wat 'n [...]

31 In die Spore van Antipas
Die verhaal van Pergamum en die geskiedenis volgens Daniel 11:6

30 'n Sikkel en Tien Sikkels vir 'n Suksesvolle Huwelik
Die geheim van 'n standhoudende, gelukkige en suksesvolle huwelik lE [...]

29 Vrees Niks Nie
Vandag besoek ons die antieke stad Smirna en leer ons van Christene [...]
1
of 53