SATAN SE VERWARRENDE NABOOTSINGS

Download
Download is available until [expire_date]
  • Version
  • Download 9
  • File Size 204.76 KB
  • File Count 1
  • Create Date March 30, 2022
  • Last Updated March 30, 2022

SATAN SE VERWARRENDE NABOOTSINGS

Veronderstel dat u die hele Bybel in slegs twee woorde moet
opsom. Watter woorde sou u kies? Ek het hieroor nagedink en
ek glo dat sonde en verlossing die mees akkurate antwoord mag
wees. Per slot van rekening het Satan baie vroeg op die toneel
verskyn om die mens te laat sondig en van sy verlossing te
beroof. Terloops was dit ook die keerpunt vir die menslike familie.
U sien, God het alles op gehoorsaamheid gebaseer. Hy het al
daardie wonderlike gawes voorsien – lewe, regverdige karakter,
heerskappy oor die aarde, en ‘n pragtige tuiste in die Tuin. Toe
het Hy belowe dat daardie seëninge ononderbroke sou voortduur
op slegs een voorwaarde: Gehoorsaam en leef, verontagsaam
en sterf.