Die WAPENRUSTING van GOD

Download
Download is available until [expire_date]
  • Version
  • Download 22
  • File Size 284.80 KB
  • File Count 1
  • Create Date March 30, 2022
  • Last Updated March 30, 2022

Die WAPENRUSTING van GOD

“Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van
sy sterkte. Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle
staande kan bly teen die liste van die duiwel. Want ons
worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die
owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die
duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.
Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle
weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles
volbring het, staande kan bly. Staan dan vas, julle lendene met
die waarheid omgord, met die borswapen van die geregtigheid
aan, en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie
van vrede. Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op
waarmee julle al die vurige pyle van die Bose kan uitblus. En
neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees –
dit is die woord van God – terwyl julle met alle gebed en smeking
by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle
volharding en smeking vir al die heiliges.”
- Efesiërs 6:10-18.