Armageddon

Download
Download is available until [expire_date]
  • Version
  • Download 9
  • File Size 214.03 KB
  • File Count 1
  • Create Date March 30, 2022
  • Last Updated March 30, 2022

Armageddon

Die ondertekening van die vredesverdrag tussen Israel en
Egipte op 26 Maart 1979 was ‘n emosionele oomblik in die
geskiedenis van die Midde-Ooste. Na jare van venynige
vyandigheid, gekenmerk deur militêre konflik, het ‘n Arabiese
nasie en ‘n Joodse nasie mekaar met beloftes van vrede omarm.
Wat het dit beteken vir die klein verteenwoordiging van
Sionisme wie se stryd om oorlewing die goedkeuring en
ondersteuning van die Verenigde State wegdra? Egiptiese
President, Anwar Sadat, was nie in staat om voor sy dood die
sekuriteit en permanente vrede wat Israel sedert die dae van
Abraham ontwyk het, te voorsien nie. Die antwoord op Israel se
dilemma word duidelik openbaar in die fantastiese profesieë van
die Bybel.