Wenke Om Versoeking Te Weerstaan

Download
Download is available until [expire_date]
  • Version
  • Download 15
  • File Size 175.33 KB
  • File Count 1
  • Create Date March 30, 2022
  • Last Updated March 30, 2022

Wenke Om Versoeking Te Weerstaan

‘n Verbasende Feit: ‘n Tiener in Virginia was geskok
om ‘n skilpad met twee koppe agter haar huis te vind.
Sy het die arme skepsel gevang en gekyk terwyl die
twee fratskoppe tou getrek het oor ‘n stukkie kos wat
sy vir hulle – of dit! – gegee het. Volgens
wetenskaplikes, kan daar onder alle diere gevalle
voorkom waar hulle twee koppe het, maar hulle
lewensduur is redelik kort. Die rede is dat elke kop
neig om onafhanklik van die ander te werk, sy eie kant
van die liggaam te beheer, en daarom onenigheid,
verwarring en frustrasie veroorsaak. Tensy een kop
beheer neem, sal die ondier spoedig sterf weens
uithongering en besluiteloosheid