Die Soektog Na die Ware Kerk

Download
Download is available until [expire_date]
  • Version
  • Download 8
  • File Size 226.51 KB
  • File Count 1
  • Create Date March 30, 2022
  • Last Updated March 30, 2022

Die Soektog Na die Ware Kerk

Is daar vandag ‘n ware kerk in die wêreld? En indien wel,
hoe kan dit geïdentifiseer word?
Van al die godsdienstige vrae wat die moderne kerksoeker in die gesig staar, is hierdie sekerlik die mees
veeleisende en ook die mees frustrerende. Weersprekende
stemme uit elke oord verklaar dat hulle die antwoord het.
Genootskappe, sektes, en kultusse maak deurdringende
aansprake gebaseer op emosionele interpretasies van
geïsoleerde Bybeltekse.
Die gemiddelde hedendaagse Christen is so geheel-en-al
afgesit deur hierdie oordrewe grootpratery dat baie selfs die
moontlikheid dat enige “ware kerk” kan bestaan, ontken.
Andere bevraagteken die standaarde waarmee enige kerk
getoets en as “meer korrek” as ‘n ander geag kan word.